Skattemark

30 Julie 2022 

10:00 tot 14:00 in die saalkompleks

Kom kuier saam op Saterdag 30 Julie vanaf 10:00 tot 14:00 en spoor ’n paar skatte van onskatbare waarde op.  Daar sal ook ’n lekker verskeidenheid eetgoed soos pizzas, worsbroodjies, koffie, lekkergoed en springmielies te koop wees. Daar is nog net ’n paar uitstalruimtes teen R150 elk beskikbaar.  Bespreek so gou moontlik by Lindy, [email protected]