Dis weer tyd vir uitreike!

Skattemark | 1 Junie vanaf 10:00 tot 14:00
Vakansieprogram| Kajuitkaperjolle

ndien jy nog nie op ’n uitreik was nie nooi ons jou in besonder om aan vanjaar se uitreike deel te neem. Uitreike bied aan jou die geleentheid om nader aan God, maar ook nader aan jou medemens te groei.

Leeu-Gamka-uitreik: 15 tot 20 Junie
Indien jy op die Leeu-Gamka-uitreik wil gaan, klik asseblief op die skakel vir aanlyn inskrywings: https://forms.gle/UiPPDSXvbcfXWedW8

Calitzdorp-uitreik: 22 tot 27 Junie
Indien jy op die Calitzdorp uitreik wil gaan hier is die skakel vir die aanlyn inskrywings: https://forms.gle/3ruf8TbZv2RBZJtX7