Eredienste Youtube Stroming:

Die meditatiewe diens vir 28 Julie 2024 kan weens tegniese probleme ongelukkig nie uitgesaai word nie.

Tydens skoolkwartale:

09:00 Oggenddiens in die kerk met ’n klassieke aanbiddingstyl en begeleiding word deur die Coram Deo musiekgroep behartig.

09:00 Familiediens in die kleinsaal het ’n informele aanbiddingstyl en is gerig op families met laerskoolkinders en kleuters.

09:00 Meditatiewe diens in die kapel met ’n meer gewyde aanbiddingstyl gerig op gebed, stil word en geleentheid vir oordenking.

18:00 Aanddiens in die kerk met ’n kontemporêre aanbiddingstyl gerig op jongmense en almal jonk van gees.

Tydens langnaweke en skoolvakansies:

9:00 Gesamentlike diens in die kerkgebou

Vir ’n argief van ons eredienste, besoek gerus hierdie skakel.