Te koop

Die volgende items word te koop aangebied:

Eetgoed vir partytjies

Heerlike eetgoed vir enige geleentheid – ’n lus vir die oog én die tong!  Baie gewild vir kinderpartytjies, ooievaarstees, kombuistees en spesiale herdenkings. Kies uit mini donuts (nie olie gebak), cake pops, mini koeke (gewoonlik in stelle van vier, elkeen met sy eie versiering), ’n verskeidenheid kolwyntjies, groot koeke en temakoeke vir enige geleentheid asook Kerstema verpakkings.  Geen fondantversiering nie en alle versierings is eetbaar.  Om varsheid te verseker, bak ek slegs op bestelling met EFT betaling in my rekening minstens drie dae voor velangde datum.   Vir pryse en kwotasies, WhatsApp Marlene Olivier gerus by 079 789 5124 of stuur ’n e-pos na [email protected]

———————————————————————————————————————————————————————————————————————

Over the Top bakery

Die verskeidenheid smelt-in-die-mond sjokolade bedekte brosbrood is wyd bekend en het al hulle pad gevind tot in baie huise. Geniet die koekies, of lekker beskuit saam met jou koffie.  Alle produkte word met met botter gebak.  Bestellings kan geplaas word by:

www.overthetopbakery.co.za |  Christel Brand 082 865 0361

———————————————————————————————————————————————————————————————————————

Gehekelde potplanthouers

Potplanthouers gehekel van  T-hempmateriaal. Bestel jou kleur en grootte.  Vanaf R50 (Coke-bottelbasis 12 cm) tot R250 (emmergrootte ).

Retha 082 877 9773

———————————————————————————————————————————————————————————————————————

Pêrels

 Kontak my vir al jou pêrelbehoeftes.  Ek herstring ook pêrels.

Riana 083 591 9018

———————————————————————————————————————————————————————————————————————