Sluit aan by die gemeente se WhatsApp-groepe

Sluit gerus aan by enige van die volgende WhatsApp-groepe in die gemeente deur die QR-kode met jou WhatsApp-kamera te skandeer en dan by die groep aan te sluit.

Daaglikse stemboodskappe (dagstukke)

Weeklikse bulletin en skakel na aanlyn oggenddiens

Kleuterkerk

Annibrand-groepe | Graad 1-3

Annibrand-groepe | Graad 4-7

Relevant aanddiens

Groep vir 30 plussers

Nuusbrokkies vir Jong Volwassenes