Leefstyl en Skoonheid

Beskikbare leefstyl- en skoonheidsdienste:

Salon Ambiance

Jasmynstraat 6, Eversdal (agter Stellenberg kerk).  Gesigsbehandeling, massering, pedikuur, manikuur of
waksbehandelings.

Nerine Barter 082 580 6361 | 021 919 6574 | [email protected]


Neolife | Golden Products

Voedselaanvullings; NUTRIANCE persoonlike- en velsorgprodukte. GOLDEN skoonmaakmiddels.

Mike van Deventer by 082 569 1908 | 021 975 3100


Justine Skoonheidsprodukte

Skakel my vir boekie met spesiale aanbiedings.

Hannie de Kock 083 630 0545 | 021 914 0240


Young Living Produkte

Verander jou lewe met ons 100%  suiwer essensiële olies en chemiesvrye produkte.  Ons produkte sluit grimering, bad en stort- en CBD produkte in.  Met ons Thieves-reeks kan jy  jou leefwêreld skoon en kiemvry hou.

Dries 082 202 2529