’n Aand saam met Marion Holm

Donderdag 18 Augustus om 19:00 in die kleinsaal.

Kom geniet ’n aand vol humor en inspirasie en boonop ’n ete teen slegs R200 per persoon saam met die bekende Marion Holm.

Kaartjieverkope ten bate van MES Kaapstad.

Kaartjies te koop by Anneke, [email protected] of 021 976 4519.