Relevantbediening (Senior kategese)

Relevantdienste KLIEK HIER vir die aanlyn dienste.

 

Nuwe jeugleraar

Ds. Marius Schoombie is aangestel as ‘n nuwe gemeenteleraar met fokus op jeug.  Hy sal vanaf 1 Julie in die gemeente werksaam wees.  Sy intreepreek is net na die skoolvakansie op Sondag 24 Julie om 18:00 tydens die Relevantdiens in die kerk.

 

Uitreike Junie/Julie 2022

Jy word uitgenooi om deel te wees van ons gemeente se uitreikspanne.  Ons wil graag hê dat jy dit biddend moet oorweeg en dan vir ons ‘n aanduiding gee by watter span jy wil aansluit. 

Die volgende twee uitreike word beplan:

  • Uitreik na Calitzdorp en Beaufort-Wes 25 tot 30 Junie
  • Uitreik na Leeu Gamka 1 tot 6 Julie

Kontak gerus die jeugkantoor by [email protected] indien jy nog wil inskryf vir een van die uitreike.

 

Bediening vir jongvolwassenes

Kliek HIER vir meer besonderhede oor die bediening vir jong volwassenes en thirty plussers.

 

Sluit aan by die Relevant WhatsApp-groep om weeklikse nuus en reëlings per WhatsApp te ontvang

Scan die QR-kode hieronder met jou selfoon se kamera om by die groep aan te sluit.