Huis- en tuinhulpe en skoonmaakdienste

 

Huishulp soek werk vir Maandae en Donderdae

Sarah, my Engelssprekende huishulp soek werk vir Maandae en Donderdae. Sy is baie betroubaar en werk al sedert 2012 by my.

Kontak Sarah: 071 917 7732

Verwysing: Juliana 082 940 9688

Huishulp

Sylvia, my Engelssprekende huishulp soek werk. Sy is baie betroubaar en werk al ’n paar jaar by my.

Verwysing: Rene 084 295 6194

Sylvia: 065 397 6256 / 061 125 3109