Gemeente vier 50ste bestaansjaar

Stellenberg-gemeente het in 1971 van Kenridge-gemeente afgestig en vier vanjaar die gemeente se 50ste bestaansjaar.

Gemeente se verjaarsdagvieringe

Die heersende onsekerheid rakende die lengte en impak van die derde vlaag van die Covid-19-virus het die leraarspan genoop om die gemeente se vyftigste verjaarsdagvieringe uit te stel.  Ons sal die stand van die pandemie voortdurend evalueer en die feesvieringe aanbied sodra alle lidmate veilig en met gemoedsrus daarby kan inskakel.

Feesuitgawe van die Stellenberger

KLIEK HIER om die feesuitgawe te lees.