Vakansieprogram| Kajuitkaperjolle

Dis weer tyd vir uitreike!

24 tot 27 Junie vanaf 09:00 tot 12:00 in die saalkompleks.

Tema: Kajuitkapperjolle op die diep see.
Ons nooi alle graad 1 tot 6 kinders om saam met ons op reis te gaan. Graad 7’s en ouer kinders word uitgenooi om as leiers behulpsaam te wees. Inskrywings kan aanlyn op die vorm gedoen word: https://forms.gle/EojSWb7AsKZHKF44A

Navrae: [email protected]