Skattemark | 1 Junie vanaf 10:00 tot 14:00

Die wyn, die vrou, die lied
Dis weer tyd vir uitreike!

Die gewilde skattemark beoog om vanjaar nog meer stalletjies as in die verlede aan te bied. Gebruik die geleentheid om klere, juwele, huisraad, dekor-items, speelgoed, gereedskap, ens. wat in onbruik verval het in kontant om te skakel.

Die volgende uitstalruimtes is beskikbaar:

· R250 per tafel (180×90))

· R400 Twee tafels (360×90)

· R500 Vloerspasie (300×300)

Kosstalletjies: Teen R500 per tafel kan jy enige etes, lekkernye, koffie, ens. verkoop.

 

Laai die aanlyn vorm af om aansoek te doen vir ‘n tafel.

https://forms.gle/bkbkTvhvxBSeuVvaA