Eredienste tydens die skoolvakansie
Sondag 26 Junie 2022
Oggenddiens om 09:00 in die kerk en aanlyn | Ds. Marius Breytenbach (3)
Sondag 3 Julie 2022
Oggenddiens om 09:00 in die kerk en aanlyn | Ds. Johan Visser (4)
Sondag 10 Julie 2022
Oggenddiens om 09:00 in die kerk en aanlyn | Ds. René Potgieter (1)
Sondag 17 Julie 2022
Oggenddiens om 09:00 in die kerk en aanlyn | Ds. Marius Schoombie (2)
Geen kategese of kleuterkerk word tydens die skoolvakansie aangebied nie.
Annibrand Junior (tydens skoolkwartale)
Net na die oggenddiens tot 10:45.
Graad 1-3: kleinsaal
Graad 4-6: grootsaal
Graad 7: jeuglokaal
Kleuterkerk (tydens skoolkwartale)
In die grootsaal vanaf 09:00 tot 10:45
Annibrand Senior (tydens skoolkwartale)
18:00 in die kerk