Nuwe Intrekkers

Hartlik welkom in Stellenberg-gemeente!

Kliek op die onderstaande skakels vir meer inligting oor die gemeente se werksaamhede:

Laai asseblief onderstaande vorms af, voltooi en e-pos aan [email protected], of voltooi die aanlynvorm onder aan die bladsy sodat die kerkkantoor jou kan kontak.

Vir verdere inligting kontak gerus die Kerkkantoor by 021 976 4519 / [email protected]