Die gemeente se werksaamhede is afhanklik van finansiële bydraes. Jy kan jou bydrae op enige van die drie onderstaande metodes maak.
Elkeen moet gee soos hy hom in sy hart voorgeneem het, nie met teensin of uit dwang nie, want God het die blymoedige gewer lief. 2 Kor. 9:7
Elektroniese oorbetaling
ABSA-tjekrekening | 145 058 0011
Takkode | 632005
Finansiële bydraes vir voedselhulp
- Elektroniese oorbetalings na Absa-tjekrekening 145 058 0011 | takkode 632005 kan gemaak word. Gebruik HANDE EN RANDE as verwysing.
- Inbetalings kan met die SnapScan-toepassing gemaak word. Gebruik HANDE EN RANDE as verwysing.
Debietorder
Laai die debietordervorm hier af, voltooi en epos na [email protected]