Wêreldbiddag vir vroue

Ds. Nioma Venter,  Predikant in Sinodale Diens: Diaconia  is die spreker by ons Wêreldbiddag vir  Vroue op Donderdagaand 1 Maart om 19:00 in die kerk.  Sy is ’n opgeleide Maatskaplike Werker en was voorheen predikant in Prieska en Worcester.  Sy is getroud en ’n ma van twee kinders.