Waternood in Kannaland

Verseëlde vyfliter waterbottels kan steeds by die kerkkantoor afgegee word, of bring dit Sondag saam na die erediens toe.  Calitzdorp en Zoar het nou GEEN DRINKWATER oor nie.

Baie dankie aan elkeen wat water geskenk het. Die voorraad groei baie mooi. Verseëlde vyfliterbottels water is steeds welkom, onthou van die dorpe in Kannaland het geen drinkwater oor nie.

Gepostet von Stellenberg Gemeente am Montag, 4. Februar 2019

 

Hartlik dankie aan elke lidmaat wat sover 'n bydrae tot Calitzdorp en Zoar se waternood gemaak het. Die nood is nou…

Gepostet von Stellenberg Gemeente am Montag, 28. Januar 2019