Vrouegebedsgeleentheid

 

Ons nooi alle vroue in die gemeente na ’n spesiale gebedsbyeenkoms met sang en gebed vir vroue op Dinsdag 20 Augustus om 18:30 in die kapel.  Bring jou ma, vriendin, of kollega ook saam.  In die lig van Vrouedag wat op 9 Augustus gevier is, wil ons graag ons gemeente se vroue ook in besonder vier.