Voorbidding vir die verkiesing

Op Dinsdag 7 Mei om 18:30 in die kapel doen ons spesiaal voorbidding vir die algemene verkiesing wat op 8 Mei plaasvind.  Kom sluit asb. by die gebedsgroep aan.  Dié land kan nie sonder gebede hervorm nie.