Vakansieprogram 24 tot 27 Junie 2019

 

Alle graad 1-6-maats word uitgenooi om by ons opwindende reis om die wêreld aan te sluit.

Die vliegtuig vertrek op 24 Junie om 09:00 vanaf Stellenberg se sale en ons reis vanaf 24 tot 27 Junie elke oggend vanaf 09:00 tot 12:00.

Koste: R200 per kind

Bespreek jou plek op vlug NGKS by Sunet, [email protected]/021 975 1044.

Jy kan die inskrywingsvorms hier aflaai, voltooi en e-pos na [email protected]

Inskrywingsvorms vir kinders

Inskrywingsvorms vir leiers