Vakansieprogram 2018

’n Opwindende vakansieprogram met die tema POWER LAB word weer vir laerskoolmaats vanaf graad 1 tot 6 aangebied.

Maandag 2 Julie tot Donderdag 5 Julie vanaf 09:00 tot 12:00 in die saalkompleks.

Koste: R150 per kind.

Bespreek jou plek by Sunet: Laai die inksrywingsvorm HIER af, voltooi en stuur na [email protected]