The Sultan and the Saint 30 April 19:00

Die rolprent The Sultan and the Saint is gebaseer op die lang vergete verhaal van St. Franciscus van Assisi en die Moslemvors, die sultan van Egipte en hoe hulle ontmoeting in die 13de eeu, tydens die bloedige Kruistogte, ’n verrassende uitkoms tot gevolg gehad het.

’n Oop gesprek oor die film sal op Dinsdag 30 April aangebied word.  Kom sluit gerus by die gesprek aan.

Kliek HIER om die volledige fliekrubriek te lees.