Te Huur

Die volgende eenhede word vir verhuring aangebied:

Woonstel te huur in Vredekloof

 Woonstel op eerste vloer in sekuriteitskompleks, 3 slpkamers., 1 en ‘n half badkamer en ruim oopplanwoonkamer/kombuis, balkon, gebruik van motorhuis en staanplek. R9000 p.m. plus water/elektrisiteit.

 Johan 082 888 1032 of Retha 082 877 9773


Tuinwoonstel te huur | Stellenberg

Netjiese, gemeubileerde , eenslaapkamerwoonstel geskik vir enkelpersoon . Veilige onderdak parkering vir een voertuig beskikbaar vanaf 1Julie.  R4500 per maand

082 998 2229


Eenmanswoonstel | Durbanville

’n Eenmanswoonstel beskikbaar vir enkel persoon met sober gewoontes.  Netjiese, veilige en stil buurt.  Kort of lang termyn.  R3500 per maand.
Mev. van Niekerk  083 648 5858

Vakansie akkomodasie | Witsand

 Gerieflike, netjiese huis en  goed ingerig.   Mooi uitsig en stapafstand vanaf die swemplek.

072 236 4216


Groot kamer met badkamer

Aparte ingang.  Water en elektrisiteit is ingesluit @ R3000 per maand.

084 592 8898


Tuinwoonstel te huur

Baie netjiese, gemeubileerde , tweeslaapkamer woonstel met veilige onderdak parkering beskikbaar in Stellenberg @ R8000 per maand.

Karen 082 827 9389