Terapie en berading

Sielkundige terapie en berading vir individue, gesinne en kinders.

Meer as  500 000 Suid –Afrikaners soek elke maand op die internet na antwoorde vir hul uitdagings.

Sielkundige terapie en berading is ‘n baie effektiewe stuk gereedskap vir lewensuitdagings soos depressie, angs en verlies.

Die volgende praktisyns is spesialiste in hul area van belangstelling en bied dienste vir aan vir individue, gesinne en kinders.

 

Lydia-Anne Carstens

Lydia-Anne spesialiseer in terapie  met kinders, maar werk ook met volwassenes:

  • Gemoedsversteurings
  • Angsversteurings
  • Obsessiewe, kompulsiewe of verwante versteurings
  • Gedragsversteurings in kinders en tieners
  • Aanpassingsprobleme by kinders in die skool na ‘n egskeiding
  • Aanpssingsprobleme by volwassenes na die afsterwe van ‘n kind of tiener
  • Die hantering van “bullying” by kinders en tieners

Linnea Potgieter

Linnea Potgieter werk met volwassenes en fokus haar werk op die volgende areas:

  • Angs
  • Verlies en rou
  • Eet en seksuele versteurings
  • Huweliksterapie
  • Trauma

Petrus Theron

Petrus Theron is nie net ‘n kliniese sielkundige nie, maar  ook ‘n afgetrede predikant. Behalwe vir geestelike beggeleiding werk hy ook met die volgende uitdagings in mense se wêreld:

  • Angs
  • Depressie
  • Huweliksterapie
  • Substansafhanklikheid
  • Trauma