MEDIASIE

Bereik ‘n kompromie gedurende konflik of ‘n egskeiding wat kindervriendelik is.

Konflik is deel van ons daaglikse lewe. ‘n Dispuut tussen besigheidsvenote of huweliksmaats kan soms so erg wees, dat die verhouding nie vorentoe kan beweeg nie en in baie gevalle skei mense se paadjies.

Mediasie is ‘n proses wat  twee mense/partye  help om mekaar se standpunt te verstaan en ‘n kompromie te bereik. ‘n Mediator fasiliteer die onderhandelingsproses op so ‘n wyse dat mense self by ‘n ooreenkoms kan uitkom wat vir hulle werk.

Ettienette Benade is ‘n registreerde mediator en fasiliteerder by F.A.M.A.C. en konsentreer in haar praktyk op gesinne. Sy ondersteun mense deur die volgende dienste:

  • Egskeidingsmediasie
  • Ouerskapsplanne
  • Konflikresolusie met skoonfamilie
  • Probleme wat saamgestelde gesinne mee stoei
  • Konflik met siefouers
  • Gesinne wat geraak is deur egskeiding

Deur mediasie word verhoudinge gebou te midde van konflik. Dis baie goedkoper as ‘n regsgeding in die hof en vera,l gedurende ‘n egskeiding, is dit meer kindervriendelik.