HUWELIKSBERADING EN “COUPLE’S COACHING”

Huweliksberading en “couple’s coaching” vir paartjies, verloofdes en getroudes.

Weens die vinnige pas waarteen ons leef en die druk wat almal ervaar, het ons nie altyd genoeg tyd vir ons verhoudings nie. Dit kos werk en geduld. Huweliksberading en “couple’s coaching” ondersteun lewensmaats en paartjies wanneer hul  hulself vasloop teen ‘n uitdaging in hul verhouding.

Dr. Francios Swart en Rudolph van Schoor fokus op die volgende problem:

  • Konflikhantering
  • Vervreemding
  • Seksuele probleme
  • Ontrou
  • ‘n Moontlike egskeiding

 

Dr. Francios Swart

Dr. Francios Swart bied huweliksvoorbereiding en huweliksverrykingskursusse aan vir verloofdes en getroudes.

Rudolph van Schoor

Rudolph van Schoor is ‘n Besigheids en Lewenstrategie Afrigter wat lewensmaats en paartjies ondersteun met praktiese strategieë.