FISIOTERAPIE

Behandeling vir spier en gewrigsbeserings en kroniese kondisies

Baie mense in die Kaap geniet buitelug aktiwieteite gedurende die somer en/of beoefen amateursport. Hoe nou gemaak indien jy ‘n spier of ‘n gewrig beseer? Moenie eers praat van “lewenstylprobleme” wat veroorsaak word deur swak postuur by die werk en kroniese kondisies nie.

Reinhard Bester is ‘n fisioterapeut wat daarin glo om nie net die simptome van jou probleem te behandel nie, maar ook die oorsaak. Verder leer jy ook praktiese vaardighede wat jou kan help om toekomstige beserings te voorkom.

Reinhard behandel die volgende:

  • Rug en en nekpyn
  • Spanningshoofpyne
  • Gewrigs en spierbeserings
  • Neurologiese kondisies
  • Post-oporatiewe rehabilitasie vir ortopedie pasiënte
  • Sportbeserings
  • Bors, respiratoriese en sinus behandeling
  • Sport, terapeutiese, dinamiese, kinesio “strapping”
  • Ultrasoniese behandeling, elektroterapie en elektroniese spier stimulasie

Reinhard Bester lewer ‘n diens wat pas by jou leefstyl.

Reinhard Bester