BESIGHEIDS EN LEWENSAFRIGTING

Ontwikkel jouself en jou besigheid met Besigheids en Lewensafrigting

Meeste mense kom te staan voor ‘n geleentheid of ‘n uitdaging waarop hulle nie voorbereid was nie. Besigheids en lewens afrigting ondersteun hulle met ‘n praktiese proses. Mense ontdek waar om te begin met hul uitdaging, hoe hul doelwitte moet lyk en die stappe om daarby uit te kom.

Rudolph van Schoor is ‘n lid van die “Coaches and Mentors of South Africa” en werk met die volgende in sy spreekkamer:

  • Leierskapsontwikkeling
  • Spandinamiek
  • Uitbranding en spanning
  • Digitale uitbranding
  • Strategie ontwikkeling vir besighede
  • Trauma fasilitering

 

Rudolph van Schoor