Gesondheidsdienste

Die volgende gesondheidsdienste is beskikbaar:

Kliniese Sielkundige

Professionele hulp met emosionele aanpassing, trauma en  verhoudingsprobleme.

Linnéa Potgieter by 021 976 7626  |  083 647 7372


Fisioterapeut

Fisioterapeut vir die behandeling van hoofpyne, sinusitis, longkwale, rug- en nekprobleme en  sportbeserings.

 Dewald Kannemeyer by 021 919 0864 / 084 9099 593


Dermatoloog

Medilife, Palm Grovesentrum, h.v.  Durbanweg en Kerkstraat,  Durbanville.

Dr. Linda van Deventer  021 975 8879 | 021 801 9620/1


Dieetkundige

Ek is ’n geregistreerde dieetkundige met 15 jaar ondervinding in die vakgebied waarvan 10 jaar in Britanje was.  Kontak my gerus vir ’n konsultasie, ek kan vir jou ’n unieke maaltydplan opstel en jou persoonlike dieet doelwitte in ag neem.  Ek kan hulp rakende ’n verskeidenheid mediese kondisies, bloed uitslae, ligaamlike samestelling, leefstyl en dieet geskiedenis aanbied en daarvolgens spesifieke riglyne en ’n eetplan saamstel.

Jo-Ann Roets 060 505 8614

www.eatdrinkhealth.co.za