Nutsdienste

Die volgende nutsdienste vir in en om die huis word aangebied:

Vlymskerp

Slyp alle messe, skêre, snoeiskêre en byle.

Herman  083 377 7375


F & G Laminated Flooring

Vloere | Verfwerk | Blindings

Ek verskaf en installeer kwaliteit gelamineerde vloere, blindings en doen ook verfwerk.

Frank  072 432 5656


JP’s Handyman Services

Algemene herstelwerk

Badkamers, ingeboude kaste, kombuiskaste, verfwerke, hang van skilderye en gordyne.

Johan Conradie 083 791 5656 | [email protected]


Security Services

Alarms, cameras, electric fencing, intercoms, wall spikes, automation, burglar bars and slamlock gates. Security advice and lots more!

Ryno  063 083 0316 | [email protected]


Outomatisering van deure

Motorhuisdeure en hekke

Ook herstelwerk.

Pierre du Toit  083 324 8908.


Lovedwood and Design

Restorasie | Herstel | Vervaardig

Restorasie van houtmeubels, afskuur en seël met enige sort seelaar of vernis.   Herstel van gebreekte meubels soos stoel- en tafelpote, armleunings deur naatlose invoegwerk van ontbrekende hout. Vervaardig meubels soos tafels 4,5 m lank x 1.2 m wyd tafelblaaie met hout van u keuse.  Vervang riempies.

 Willie  082 853 5652


Riempie Impi

Herstel riempies op alle houtmeubels

Retief Loubser  083 513 5533