RELEVANT vir jongvolwassenes

Jong volwassenes word uitgenooi om by enige van die volgende byeenkomste in te skakel:

  • RELEVANT erediens op Sondae om 18:00 in die kerk.
  • RELEVANT besprekingsgroep op Woensdae 19:00 in die markpklein.  Ons nooi sprekers om relevante kwessies met ons te bespreek en gesels dan saam oor die onderwerp.  Daar is ‘n paar versnaperinge asook bier en wyn om te geniet.  Tydens die feesmark kom ons in die SOS-komiteekamer bymekaar.
  • RELEVANT bybelstudie, Sondae om 19:00 in die jeuglokaal, na die diens.

Kontak ds. Hanno Ackerman met enige navrae:

[email protected] of 079 5435 261