Pinkster-blog

Sondag 31 Mei | Ek glo . . . amen is nie die einde van ’n gebed nie, maar die begin van nuwe lewe

Deep, deep is the love of Jesus

Donderdag 28 Mei | Ek glo in die opstanding

  1. Die handelinge van Petrus (artikel)| kliek hier 
  2. Wat was die Christendom se sukses in die eerste eeu (artikel) | kliek hier
  3. Petrus in Rome? | kliek hier
  4. Die Romeinse katakombus | kliek hier

Alle paaie lei na Rome

Die via Appia

Woensdag 26 Mei | Ek glo in die vergifnis van sonde en versoening

  1. Paulus se sendingreise en briewe | kliek hier 
  2. ’n Kort oorsig oor Filippi se geskiedenis (artikel) | kliek hier

Besoek die antieke stad Filippi

Dinsdag 26 Mei | Ek glo in ’n algemene kerk

  1. ’n Lys van die oudste Christelike kerke | kliek hier 
  2. Die storie van die kerk in Antiogië (artikel) | kliek hier
  3. Die vroeë kerk se uitreik na die Jode en die insluiting van heidene | kliek hier 
  4. Paulus in Antiogië | kliek hier

Maandag 25 Mei |  Ek glo in die gemeenskap van heiliges. 

Die gelowiges in Jerusalem.

Die eerste gemeente in Jerusalem het vir ’n baie kort tydjie bestaan. Dit het rondom 33 n.C. tydens die gebeure van Pinkster dag tot stand gekom. Toe Jerusalem in 70 n.C. deur die Romeine ingeneem is, het al die gelowiges gevlug en die gemeente verdwyn uit die geskiedenis boeke. Aan die begin van die vierdie eeu het Helena, keiser Konstantyn se ma, ’n kerk laat bou oor die plek wat as Golgota en Jesus se graf uitgewys is. Die kerk, bekend as “the church of the Holy Sephulcre” (kerk van die Heilige graf), staan vandag as baken daarvan.

Wikipedia inligting | Christianity in the 1st century

Die kerk van die Heilige graf

Restourasie van Jesus se graf

Sondag 24 Mei |  Ek glo in die Heilige Gees.

Hier is ’n paar artikels en bronne oor die eerste gelowiges.  Kliek op die skakels om die artikels te lees.

  1. Die groot diversiteit binne die vroeë Christendom (artikel) | Kliek hier
  2.  Die geloofsgemeenskap in Jerusalem: “Die mense van die weg” | Kliek hier
  3. Vroue in die vroegste geloofsgemeenskappe (artikel) |   Kliek hier
  4.  Die vervolging van Christene deur die Romeine. Die eerste martelare |  Kliek hier