Pasgamaal saam met ds. Francois Wessels

 

 

Maandag 26 Maart om 19:00 in die kleinsaal.  Francois Wessels is ‘n  predikant betrokke by die Joodse gemeenskap in Kaapstad.  Hy kom gesels oor die Joodse Pasgaviering en hoe Christene ook die fees kan vier.

Na afloop van die praatjie word ’n Pasgamaal aangebied.  Neem asb. soggens na die Oggenddienste ‘n kaartjie by die inligtingstafel om jou plek te bespreek, of kontak Karin Barter by karin@stellenberg.co.za

Toegang is gratis.