Omgeeveiling

Omgeeveiling: Donderdagaand 24 Augustus om 19:00

Die Stellenberg Omgeetrust bied ’n veiling en ete op Donderdagaand 24 Augustus aan ten bate van projekte soos die Echo-omgeehuis, die kleuterskool in Prins Albert, Ruyterwacht seniorhuis en verskeie voedingsprojekte.   Individuele kaartjies, groepkaartjies of besprekings van ’n  tafel is beskikbaar.  Bespreek jou plek by [email protected]

Indien jy ’n geskenk / prys kan borg, kontak asb. vir Adri du Randt by 082 936 4804.