Neil Büchner

Neil Büchner bekende sanger en liedjieskrywer tree tydens die Groot Lydensweek in die gemeente op.

Kom luister na sy musiek

Woensdag 28 Maart om 19:00 in die kerk

Gratis, maar bespreek jou plek by karin@stellenberg.co.za of haal ‘n kaartjie Sondae by die inligtingstoonbank af.