Leef Ligter

LEEF LIGTER – 30 Oktober

’n Interaktiewe werkswinkel vir vroue.

Vroue moet daagliks ’n klomp balle in die lug hou. Hoe gemaak as die balle te veel raak en jy nie meer kan bybly nie?

Datum en tyd: 30 Oktober 18:30 tot 20:00

Aanbieder: dr. Carlien van Wyk

Koste: R40 per persoon

Besprekings:  Anneke by sos@stellenberg.co.za of  021 976 8029.