15 Januarie 2017 Jeugdiens (Ds. Peter Kotze)

January 15, 2017

15 Januarie 2017 Jeugdiens (Ds. Peter Kotze)

Bestem Vir Meer

Ten spyte van al jou omstandigthede is hier ‘n amazing en ‘n groot God wat jou liefhet en hy beweeg saam met jou en Hy wil hê jy moet soveel meer uit die lewe uit kry as slegs Sondae kerk toe gaan en skool toe gaan, ens. Begin droom. Begin vorentoe kyk. – Peter Kotzé


Aangeheg is die PDF van preek.

Aangeheg is die MP3 van die preek waarna jy kan luister.