15 Januarie 2017 Oggenddiens (Ds. Why Duvenhage)

January 16, 2017

15 Januarie 2017 Oggenddiens (Ds. Why Duvenhage)

Alleen Aan God Die Eer

Efessiers 1:3-14 || Wat is ons basis vir ons kerk se bestaan. ‘n Tent wat nie penne het nie kan fladder en wegwaai. Wat is ons kerk (geloof) se tentpenne, dit was ons vastegeid gee. Die primêre rol van die kerk is nie om ten wille van die kerk te bestaan nie, maar ten wille van die eer van God te bestaan. Alle eer gaan aan God.

Ons fokus nie op dit wat rondom ons is nie, ons wil fokus om God al die eer te bring.


Aangeheg is die MP3 van die preek waarna jy kan luister.