Die Gemeentebulletin kan hier afgelaai word. Die Bulletin verskyn weekliks en word slegs vir gemeentenuus benut. Indien jy die Gemeentebulletin op Vrydae per e-pos wil ontvang, of op jou selfoon deur WhatsApp, stuur asseblief jou naam en van plus ’n e-posadres of selfoonnommer na [email protected]
In die Samaritaan-advertensieblad wat aanlyn op die webwerf beskikbaar is, kan besighede, dienste, akkommodasie, ens. geadverteer word. Besoek die advertensieblad vir meer besonderhede.