Mannekamp 10 tot 12 Mei 2019

Na afloop van ’n baie geseënde mannekamp in 2018 is daar besluit om jaarliks twee geleenthede aan te bied.  Gee prioriteit aan jou geestelike opbou en kom ervaar die seën van die Here saam met ander mans – oud en jonk!  Ons gaan die naweek tuis in Wortelgat, Stanford – dis nie kamp in tente nie.

Besprekings: Karin Barter, [email protected]/021 976 4519

Navrae: Retief Ueckermann 082 498 3448.