Mannekamp 9 tot 11 November

Kom beleef geestelike verdieping, saamwees en ’n geleentheid om die Heilige Gees weer te ervaar.  Ons hoop om die mannekampe te laat herleef en hierdie is die eerste aanbieding.  Koste: R950.00, sluit etes en materiaal in.  Navrae: Retief Ueckermann 082 498 3448.  Besprekings:  Lindy by 021 976 4519 of lindy@stellenberg.co.za,  R400 deposito.