Kerssangdienste 2017

Kerssangdienste 3 Desember 2017

09:00 Oggenddiens – Die junior kategese bied ‘n Kersprogram tydens die 09:00 oggenddiens aan.

19:00 Kerssangdiens – Die gemeente se Kerssangdiens saam met Coram Deo word vanaf 19:00 tot 20:00 in die kerk aangebied.