Junior en Senior Kleingroepe (Kategese):
- Navrae: Rig enige navrae i.v.m. kleingroepe aan Sunet by 021 975 1044 / sunet@stellenberg.co.za
- Senior kleingroepe (graad 8 tot 11) is Sondae vanaf 18:00 tot 20:00. Dit sluit die bywoning van die jeugdiens vanaf 18:00 tot 19:00 in. Kleingroepe se gespreksmateriaal word tydens die jeugdiens se preek behandel en daarna word die materiaal in die kleingroepe bespreek.
- Junior kleingroepe is vanaf 10:00 tot 10:45.
- Jaargelde @ R120 per kind.
- Lokale vir seniors:
Graad 8 Grootsaal Graad 9 Jeuglokaal Graad 10 Kerk Graad 11 Kleinsaal
- Lokale vir juniors:
Graad 1 Kleinsaal Graad 2 & 3 Grootsaal Graad 4,5 en 6 Kerk Graad 7 Jeuglokaal