Kategese-inskrywings vind soos volg plaas:
-
Almal moet asseblief inskryf, al was jy voorheen by die kategeseprogram ingeskakel. Ons wil graag beplan vir hoeveel kinders ons voorsiening moet maak wat lesmateriaal, ens. betref.
-
Kies asseblief een van die onderstaande opsies wat op jou kind, of kinders van toepassing is. Kliek op die opsie en voltooi dan die aanlynvorm.
-
Voltooi asb. ‘n aanlynvorm vir elke kind wat by kategese inskakel.
-
Jaargeld beloop R150 per kind. Jy kan die bedrag EFT na Absa, tjekrekening 145 058 0011, takkode 632005. Gebruik jou van + jou kind se graadgroep as verwysing, of gebruik die SnapScan betalingsmetode.
Opsie 1 | Inskrywings sonder enige veranderinge in identifiserende besonderhede
Opsie 2 | Inskrywings met veranderinge in identifiseredende besonderhede
Opsie 3 | Nuwe inskrywings (was nog nooit ingeskryf by Stellenberg-gemeente nie)