Indien jy fisiese, of emosionele nood as gevolg van die Covid-19-inperking, of ander omstandighede ervaar, stuur ’n e-pos na [email protected], of kontak een van ons leraars. Versoeke sal vertroulik hanteer word. Kliek hier vir leraars se besonderhede.