Wêreldbiddag vir vroue

Ons nooi alle vroue en dogters na ons wêreldbiddag vir vroue op Donderdagaand 28 Februarie om 19:00 in die kapel.

Ds. René Potgieter sal die diens behartig.