Halfweek van gebed

11 tot 14 Februarie 19:00 in die kleinsaal

Spreker: Dr. Francois Carr

Oorhoofse tema:  Soms wil ek weghardloop, maar God wil my goed laat eindig.

  • Sondag: Bedink die mense en vyande wat geraak word (Eks. 32:10-12)
  • Maandag:  Oordink die beloftes en ontleed jou probleme (Eks. 32:13)
  • Dinsdag:   Dink nuut oor gebed (Eks. 32:30-31)
  • Woensdag:  Going to the next level met God (Eks. 33:7-11)

Bywoning is gratis.

Navrae: Milda Brits