Graad 8 Kamp/Grade 8 Camp

10 tot 12 Januarie 2020

Apostelbattery, Llandudno

Stellenberg-gemeente het die voorreg om jaarliks in samewerking met Hoërskool Stellenberg ‘n kamp vir die skool se nuwe graad 8-leerders aan te bied.   By die kamp berei ons leerders voor op die nuwe fase in hulle lewe en wat hulle van die hoërskool kan verwag.

Inskrywings sluit op 10 Desember.  Die Jeugkantoor sal vanaf 10 Desember 2019 tot 8 Januarie 2020 gesluit wees.  Enige navrae kan per e-pos aan die kantoor ([email protected])  gerig word en sal na 8 Januarie 2020 beantwoord word.

Laai die inskrywingsvorms af, voltooi en e-pos aan [email protected]

 

Graad 8’s Inskrywingsvorm (Kliek op die skakel om die inskrywingsvorm af te laai)

Leiers Inskrywingsvorm

—————————————————————————————————————————————————————————————————————

10 to 12 January 2020 

Apostelbattery, Llandudno

The Dutch Reformed Church of Stellenberg is privileged to present the Grade 8 camp in cooperation with Stellenberg High School for all their grade 8’s of 2020.  The camp will prepare grade 8’s for life in high school.

Registration closes on the 10th of December.  The youth office will be closed from 10 December 2019 to 8 January 2020.  Please email any inquiries to [email protected]  Your message will be answered after 8 January 2020.

Please download the application form, complete and email to [email protected]

Grade 8’s application form (Click on the link to download the application form)

Leaders application form