Graad 8-kamp 2021

Neem asb. kennis dat die graad 8-kamp weens die nuwe vlak 3 inperkingsregulasies asook die skielike styging in Covid-19-infeksies tot verdere kennisgewing uitgestel word.

Die graad 8-kamp word in samewerking met Hoërskool Stellenberg vanaf 21 tot 22 Januarie 2021 aangebied.  Die kamp word op die kerkterrein aangebied en is nie ’n oorslaapkamp nie.  Ouers kan hulle kinders namiddae by die kerkterrein oplaai.

Laai die onderstaande inskrywingsvorm af, voltooi en stuur aan [email protected]

Inskrywingsvorm vir Graad 8’s 

Inskrywingsvorm vir Leiers

———————————————————————————————————————————————————————————————————————

Please note that due to the new level 3 regulations as well as the sudden rice in Covid-19 infections the grade 8 camp will be postponed until further notice.

The grade 8 camp/orientation is presented in cooperation with Stellenberg High School from 21st to the 22nd of January 2021 on the church premises.  It is not a sleepover camp and children can be picked up by their parents at the church premises in the afternoon.

Please download the registration form, complete and send to [email protected]

Registration form for Grade 8’s

Registration form for leaders