Graad 6-en 7-kamp

Is jy dalk op soek na ‘n paar wenke oor hoe om dinge te doen, uitdagings te hanteer of sommer net die lewe te geniet?  Dan word jy in besonder na die graad 6-en-7-kamp waar jy by die sogenaamde REUSE op verskillende terreine kan leer hoe om dinge te doen of hanteer.

Op die RUNNING WITH THE GIANTS-kamp gaan ons ook luister wat Bybelse REUSE ons oor die lewe en uitdagings kan leer.

Wanneer? 27 tot 29 Oktober

Waar? Simonsberg kampterrein

Hoe skryf ek in?  Laai die onderstaande inksrywingsvorms af, voltooi en stuur aan [email protected]

Inskryfvorm RUNNING WITH GIANTS gr 6-7 KIDS

Inskryfvorm RUNNING WITH GIANTS gr 6-7 leiers